
Te danke aan julle volgehoue ondersteuning is ons voorraad koekies nou amptelik uitverkoop, en ons is opreg dankbaar vir elke bestelling. Koekies kan voortaan direk bestel word by die "Save the Sheep" projek.
Plaas asseblief steeds jou bestelling, elke emmertjie wat verkoop word verander 'n gesin se lewens.
Whattsapp bestellings na 072 101 6514 of e-pos demanndi@gmail.com.
Indien jy graag 'n donasie wil maak, is jy welkom om hierdie opsie te kies.